Marion Erskine

Marion Erskine is op Randfontein gebore. Hy het as onderwyser gewerk in Suid-Afrika en ook in Taiwan, waar hy vir 6 jaar Engels gegee het vir Taiwannese studente. In hierdie tydperk skryf hy Oos, wat ’n finalis word in die "Ek is 'n skrywer!"-kompetisie. Hy publiseer ook 'n chiclit verhaal, Donatello en Volksie, in 2010. Hy is ook die skepper van die gewilde Facebook-groep: "Lekkerlees Boekrak". Hy woon tans in die Verenigde Arabiese Emirate, waar hy werk as 'n adviseur-onderwyser in 'n nasionale skoolreformasie-projek en elke geleentheid gebruik om die wêreld te verken.
fb2epub
Dosyalarınızı sürükleyin ve bırakın (bir kerede en fazla 5 tane)