af
Chris Karsten

Frats

Kitap eklendiğinde bana bildir
Bu kitabı okumak için Bookmate’e EPUB ya da FB2 dosyası yükleyin. Bir kitabı nasıl yüklerim?
Hierdie boeiende en ontroerende roman is gebaseer op die lewensverhaal van Saartje Baartman en verken ’n pynlike moment in ons koloniale geskiedenis. Dit vertel die verhaal van Khoena, ’n vrou van Khoi-afkoms, wat vroeg in die 19de eeu onder valse voorwendsels van die Kaap na Londen toe geneem word om daar as ’n “frats” ten toon gestel te word. Hierdie is ook die verhaal van ’n Engelse vrou, Dolly en haar vriend Simon, ’n Londense joernalis, wat hulle beywer vir die vrystelling van mense wat uitgebuit word in die sg “freak shows”. Dolly maak tydens hierdie proses vriende met Khoena en ontferm haar oor Khoena se welstand. Later, ten spyte van al Dolly se pogings, beland Khoena egter in Parys, waar sy uiteindelik die bisarre fokus is van anatomiste se wetenskaplike studies.

Die skrywer roep ’n uiters geloofwaardige, tasbare en kleurryke wêreld op en die besonderse detail trek die leser onweerstaanbaar in. Sy roman word ’n kragtige appèl oor onreg en die brose vermoëns van die mens om daaroor te triomfeer.
Bu kitap şu anda mevcut değil
270 yazdırılmış sayfalar
Orijinal yayın
2014
Yayınlanma yılı
2014
Bunu zaten okudunuz mu? Bunun hakkında ne düşünüyorsunuz?
👍👎
fb2epub
Dosyalarınızı sürükleyin ve bırakın (bir kerede en fazla 5 tane)