af
Chris Karsten

Charlize

Kitap eklendiğinde bana bildir
Bu kitabı okumak için Bookmate’e EPUB ya da FB2 dosyası yükleyin. Bir kitabı nasıl yüklerim?
In hierdie oorsigtelike huldeblyk aan ’n merkwaardige vrou ontleed Chris Karsten die geheim van haar vordering van ’n plot op Putfontein tot die panteon van sterre. Dat Charlize Theron beeldskoon is, het gehelp. Maar iets besonders is in haar raakgesien. Boweal het sy geloof en vertroue in haarself en sy wéét hoe om verbete aan haar droom te klou. Vandat sy as jong tiener vir Tom Hanks en Daryl Hannah in Splash gesien het, was sy oortuig sy kon die rol van die meermin beter vertolk. Uit onderhoude met familielede, onderwysers en vriende in Suid-Afrika, besoeke aan haar destydse en huidige leefwêrelde, en omvattende navorsing van die hoofstroommedia, gee Chris Karsten insig in die lewe en loopbaan van iemand wat haar en haar ma en haar vriende se privaatheid as heilig beskou.Op die vooraand van veertig hou die indrukwekkende omvang van haar repertoire haar posisie Hollywood steeds stewig. En aan ’n beter lewe kan sy nie dink nie: “Ek leef ’n droom.”
Bu kitap şu anda mevcut değil
444 yazdırılmış sayfalar
Orijinal yayın
2011
Yayınlanma yılı
2011
Bunu zaten okudunuz mu? Bunun hakkında ne düşünüyorsunuz?
👍👎
fb2epub
Dosyalarınızı sürükleyin ve bırakın (bir kerede en fazla 5 tane)